
DA beskuldig Gauteng regering van R1-miljard vermorsing
Loading player...
Die DA sê die Gautengse Departement van e-Regering het verlede jaar sowat een-miljard-rand-aan privaat maatskappye bestee wat omtrent 71-persent van die Departement se aangepaste jaarlikse begroting beloop. Die party vra of die publiek goeie waarde vir hul belastinggeld kry. Michael Waters van die DA sê die Departement het 'n kontrak van 78-miljoen-rand vir toesigkameras as 'n Microsoft Azure-ooreenkoms beskryf:

