
Menstruasie-armoede bly 'n groot struikelblok vir meisies
Loading player...
Voormalige Tukwatha-jeugorganisasie-leier Hendrina Kudhingililwa sê menstruasie-armoede bly 'n groot struikelblok vir meisies se onderwys, en waarsku dat skenkingsaksies alleen nie die krisis kan oplos nie. Sy moedig die regering aan om 'n volhoubare nasionale stelsel op te bou, en dat skole gratis sanitêre doekies verskaf net soos openbare klinieke gratis kondome verskaf. Kudhingililwa het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

