
Een van 9 vrouesterftes dalk weens liefdesdriehoek
Loading player...
Die polisie sê die moord op Jabulile Ntimba, wie se liggaam verlede week in Dawnpark, Boksburg, gevind is, hou moontlik verband met 'n liefdesdriehoek. 'n Man en twee vroue is in hegtenis geneem en sou na verwagting vandag in die Boksburgse landdroshof verskyn. Die adjunk-nasionale polisiekommissaris, Tebello Mosikili, het op 'n nuuskonferensie gesê voorkeur word gegee aan al nege sake van die vroue wat in Ekurhuleni vermoor is:

