
SAPD veroordeel verspreiding van foto’s van persone moontlik verbind aan Ekurhuleni-moorde
Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens vra die publiek om nie foto's te versprei van mense wat na bewering met die moorde op vroue in die Ekurhuleni-gebied verbind word nie. Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die SAPD het nog geen skets van 'n verdagte, gesoekte-plakkaat of foto van 'n verdagte in verband met die sake uitgereik nie. Sy beklemtoon elke leidraad word opgevolg en amptelike bywerkings sal uitreik word indien nodig:

