
VERKEER: Staal op B1 pad tussen Whk en Rhb
Loading player...
Motoriste op die B1-pad tussen Windhoek en Rehoboth word gevra om stadig en versigtig te ry, na ‘n berig ontvang is dat daar ‘n vrag staal op die padoppervlakte in die Stable View-omgewing opgemerk is. Dis nog nie bekend of verkeersowerhede reeds na die toneel ontplooi is vir opruimingswerk nie. Met reënbuie wat hier in Windhoek uitsak en moontlik ook op die Windhoek-Rehoboth pad kan voorkom, kan sig- en remafstande belemmer word:

