
Oekraïne sal aanhou Russiese energieteikens aanval, Trump
Loading player...
Vredesgesprekke tussen Rusland en Oekraïne is weer in die nuus, veral met president Donald Trump wat Oekraïne se aanvalle op Russiese energieteikens, wat hy sê die dieselprys opstoot, wil laat ophou. Maar, en dit is nie die eerste keer nie, sê president Volodymyr Zelensky voordat hy om ‘n tafel saam met Russiese president Vladimir Putin sit, eis hy sekuriteitswaarborge. Hy het met CBS News gepraat.

