
Agt Kaapse haweloses reis na Mexiko vir Homeless World Cup
Loading player...
Die Stad Kaapstad versterk sy vennootskap met Oasis Reach for Your Dreams deur middel van die Homeless World Cup-program, en gebruik sokker om hawelose mense te ondersteun. Die lid van die Burgemeesterskomitee vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham sê agt spelers is nou gekies om Suid-Afrika in Januarie volgende jaar by die Homeless World Cup in Mexiko te verteenwoordig, nadat byna 60 spelers aan keuringsessies deelgeneem het:

