NTB en NamPol loods “Know NTB”-veldtog

Loading player...
Die Namibiese Toerismeraad het, in samewerking met NamPol en ander vennote, sy “Know NTB”-veldtog begin. Die woordvoerder van die Toerismeraad, Flora Quest, sê na die voldoeningsdatum van 31 Augustus het hulle nou van bewustheid na inspeksies en toepaslike afdwinging oorgeskakel. Sy sê die doel is om te verseker dat toerismebesighede 'n geldige registrasie vir hul bedrywighede handhaaf, heffingsopgawes indien en uitstaande toerismeheffings vereffen.

Flora Quest Donderdag
10 Sep 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

KykNet se Binnelanders word mondig!

Binnelanders op KykNet het pas sy 21-ste jaar gevier. Human Stark vervaardiger van Binnelanders het met Kosmos 94.1 nuus gepraat.
14 Oct 12AM 1 min

Trump sê die VSA deel steeds inligting met Oekraïne

Die Amerikaanse president Donald Trump sê die VSA deel steeds inligting met Oekraïne te midde van sy voortdurende oorlog met Rusland. Dit volg op berigte dat Amerika die deel van inligting en Europese aankope van Amerikaanse wapens vir Oekraïne kan opskort indien Kiëf nie sy aanvalle diep binne Russiese grondgebied…
14 Oct 12AM 1 min

Aanlyndobbelary in SA styg met 390% tussen 2021 en 2025

Solidariteit se Helpende Hand sê aanlyndobbelary in Suid-Afrika het tussen 2021 en verlede jaar met 390-persent gegroei, wat toenemende finansiële druk op huishoudings plaas. Die organisasie se jongste verslag toon bykans driekwart van die 1,5-duisend-miljard Suid-Afrikaanse rand wat in 2024/2025 in die dobbelbedryf gewed is, het aanlyn plaasgevind, en dobbeloperateurs…
13 Oct 11PM 1 min

Een in aanhouding vir Okahandja meisie-moorde

NamPol het 'n deurbraak aangekondig in die Okahandja-moordsake van Ingrid Maasdorp en Roswinds Fabiano, asook 'n volwasse vrou. Dit kom nadat 'n 18-jarige verdagte, wat oor die naweek gearresteer is vir die beweerde poging tot ontvoering van 'n 10-jarige meisie, 'n bekentenis tydens polisie-ondervraging gemaak het. Daar was ook positiewe…
13 Oct 11PM 1 min