
SA vervang put-toilette by 3 372 skole
Loading player...
Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, is verheug dat die Departement van Basiese Onderwys se 2018-projek om put-toilette by skole te vervang, uiteindelik afgehandel is. Rondom 3 372 skole wat in die 2018-oudit geïdentifiseer is, het nou veilige en behoorlike sanitasiegeriewe waaruit meer as 3 miljoen leerders voordeel trek. Makaneta sê hierdie prestasie wys wat bereik kan word as kinders se welstand voorkeur kry:

