Owettige drankvervaardigers in die Wes-Kaap onder die loep

Loading player...
Die UDM in die Wes-Kaap sê die optrede teen onwettige alkoholvervaardiging en die inhegtenisneming van vyf verdagtes in Gugulethu lê 'n groter onwettige en nagemaakte alkoholkrisis in die provinsie bloot. Die UDM-voorsitter, Bulelwa Zondeka, sê onwettige en nagemaakte alkohol ondermyn wettige handelaars en voed 'n wyer alkohol-ekonomie wat reeds ernstige skade in baie Wes-Kaapse gemeenskappe veroorsaak. Sy sê hulle versoek 'n ondersoek na die skade van alkohol in boerderygemeenskappe:
6 Jul 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Russell Brand tot 10 jaar en ses maande gevonnis

Die Britse akteur, komediant en mediapersoonlikheid Russell Brand is tot tien jaar en ses maande tronkstraf gevonnis vir verkragting en drie aanklagte van seksuele aanranding. Die 51-jarige is verlede week skuldig bevind aan die verkragting van 'n 21-jarige vrou in 2009, asook die seksuele aanranding van drie ander in die…
10 Nov 2AM 1 min

Bek-en-klouseer kan ekonomie miljarde kos

Namibië se ekonomie kan met tot N$5,8 miljard krimp indien 80 persent van vee- en vleisuitvoere vir 'n jaar verlore gaan. Dit is volgens 'n nuwe ekonomiese model van Cirrus Capital, wat ook waarsku dat die uitbreking ander sektore en huishoudelike inkomste sal raak. President Netumbo Nandi-Ndaitwah se ekonomiese raadgewer,…
10 Nov 2AM 1 min

NEASA verwerp voorgestelde kwotas vir die indiensneming van buitelandse burgers

Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika het die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Indiensneming verwerp en gewaarsku kwotas vir buitelandse werkers ’n buitensporige administratiewe en finansiële las op ondernemings sal plaas. Die wetsontwerp bemagtig die Departement van Indiensneming en Arbeid om perke op die indiensneming van buitelandse werkers te stel, met boetes van…
10 Nov 1AM 1 min

Onderwyskursusse moet by arbeidsmark aanpas

Namibiese onderwysinstellings word versoek om hul kursusse by die veranderende behoeftes van die arbeidsmark aan te pas. Die oproep is Maandag tydens die bekendstelling van die sesde uitgawe van die Careers in Namibia-gids in Windhoek gedoen. Die waarnemende uitvoerende direkteur van die arbeidsministerie, Aune Mudjanima, sê tegnologiese vooruitgang, klimaatsverandering en…
10 Nov 1AM 1 min

SA polisie arresteer byna 25 000 verdagtes tydens twee weke in aanloop tot feesgety

Die polisie het in die afgelope twee weke tydens landwye operasies byna 25-duisend verdagtes in hegtenis geneem. Dit is deel van die inisiatief vir 'n veiliger feestyd. Onder die gearresteerdes is twee-duisend-680 verdagtes wat gesoek is in verband met ernstige en gewelddadige misdade. Die polisie het ook beslag gelê op…
10 Nov 12AM 1 min