
Sooispit seremonie vir nuwe Mokuti
Loading player...
Die OL-groep het Mokuti Etosha Lodge se herbekendstelling die afgelope naweek gevier, wat deur onder andere eerste minister Elijah Ngurare bygewoon is. Ngurare het gesê die opgeknapte lodge toon die tipe hoëwaarde-belegging wat nodig is om die toerismebedryf te versterk. Kosmos 94.1 Nuus het met Sven Thieme, uitvoerende voorsitter van die groep, gepraat:

