
Carnilinx, Khan se tabak-konkelary voor Madlanga-kommissie
Loading player...
Die Madlanga-kommissie het bewerings van onregmatige bedrywighede aangehoor waarin die direkteure van die Carnilinx-tabakmaatskappy, Adriano Mazzotti en Mohamed Sayed, die geskorste adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens betrek word. Getuienisleier Adila Hassim het getuienis voorgelê oor ongeregistreerde sigaretvervaardiging, onregmatige toesig oor Inkomstediens-beamptes, kontantbetalings vir vertroulike inligting, en onbehoorlike betalings aan regskenners wat verband hou met belastingaangeleenthede:

