
Funksionele Neurologiese Versteuring & 'n pastoraal holistiese benadering tot kanker
Loading player...
Peet Vermaak deel sy getuienis rondom sy vrou se rare neurologiese siekte genaamd FND oftewel Funksionele Neurologiese Versteuring. Op 7 Mei word die Nasionale FND-bewussynsdag gevier. Prof Wentzel Coetzer gesels oor ‘n pastoraal holistiese benadering tot kanker.

