Roeping, tuine en Daily Bread
Loading player...
Narratiewe berader Faith Durie kuier in die ateljee en gesels oor jou roeping teenoor jou beroep. Skrywer Lizette Murray vertel meer oor die mooi plek wat tuine in ons lewens en in die Woord inneem.
Lorraine en Izak Sadler van Daily Bread in Grootbrakrivier deel hul getuienis oor hoe hulle hule geloof deur middel van varsgebakte brood en goeie koffie uitleef.
Lorraine en Izak Sadler van Daily Bread in Grootbrakrivier deel hul getuienis oor hoe hulle hule geloof deur middel van varsgebakte brood en goeie koffie uitleef.