
Uitbranding, identiteit en dementia
Loading player...
Narratiewe berader Faith Durie kuier in die ateljee om oor jaareindmoegheid en uitbranding te gesels. Magda Calitz sê Skuif jou kroon reg… en vertel meer oor haar bediening. Marlene van Niekerk gesels oor dementia en die werk wat hulle by Jura Care Village op George doen.

