
Emily100, Kom ons gesels en Ouerskap
Loading player...
Elsabe Brits gesels oor Emily100 die honderdjarige herdenking van die afsterwe van Emily Hobhouse wat in Bloemfontein plaasvind. Lorraine Swart vertel meer Kom ons gesels 26 Gesprekstukkies vir ouer en kind oor identiteit, paraatheid, liggaamsveilgheid, seks en onveilige prentjies.
En Johan Smith gesels oor ouerskap en deel 10 Bybelse riglyne vir ‘n gelukkig en gesonde gesin.
En Johan Smith gesels oor ouerskap en deel 10 Bybelse riglyne vir ‘n gelukkig en gesonde gesin.

