Muur van hoop, Ya Bana VIllage & KI

Loading player...
Marlene Eksteen van Potchefstroom gesels oor ‘n spesiale mosaïekprojek waarby sy en ‘n groep dames betrokke was om dié universiteitsdorp te verfraai. Naomi Brink vertel meer oor die Ya Bana Village Gastehuis en Retraitesentrum en die werk wat hulle onder kinders doen. Dr Eugene Botha gesels met ons oor kunsmatige intelligensie en hoe dit ook ouer mense se lewens op verskeie terreine kan verryk.
22 Sep Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Roeping, tuine en Daily Bread

Narratiewe berader Faith Durie kuier in die ateljee en gesels oor jou roeping teenoor jou beroep. Skrywer Lizette Murray vertel meer oor die mooi plek wat tuine in ons lewens en in die Woord inneem. Lorraine en Izak Sadler van Daily Bread in Grootbrakrivier deel hul getuienis oor hoe hulle…
13 Oct 1 hr 32 min

Van 'n hartsreis tot die bestuur van 'n Christen sake-onderneming

Fotograaf, Hanneri de Wet, kuier in die ateljee en gesels oor ‘n hartsreis wat sy na Engeland en Frankryk onderneem het. Joernalis, Riëtte van der Wat, vertel meer oor die interessante mense met wie sy onderhoude gevoer het vir die saamstel van die Lente-uitgawe van Lééf met hart & siel…
6 Oct 1 hr 34 min

Bybelgenootskap van Suid-Afrika, identiteitsankers en Karoo Wildsvleis

In hierdie aflewering gesels Christine Ferreira met die nuwe uitvoerende hoof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, ds Gerhard Pieterse. Spesialis- lewensafrigter Amanda de Lange kuier in die ateljee en vra Waarin is jou identiteit geanker? Daarna vertel Lynne Minnaar meer oor ‘n splinternuwe kookboek, Karoo Wildsvleis, wat onlangs op die…
29 Sep 1 hr 33 min

Mansgesondheid

Voedingskundige Madalein Helm gesels oor mansgesondheid en spesifiek oor voeding vir mans in elke lewensfase.
15 Sep 1 hr 35 min

Joodse Nuwejaar & Hoop na trauma

Marielle de Vos vertel meer oor die Joodse Nuwejaar wat op Saterdag 12 September begin. En Dr Cobus Jansen van Nieuwenhuizen gesels oor hoekom daar altyd hoop ná trauma is.
8 Sep 1 hr 44 min