Van 'n hartsreis tot die bestuur van 'n Christen sake-onderneming

Loading player...
Fotograaf, Hanneri de Wet, kuier in die ateljee en gesels oor ‘n hartsreis wat sy na Engeland en Frankryk onderneem het. Joernalis, Riëtte van der Wat, vertel meer oor die interessante mense met wie sy onderhoude gevoer het vir die saamstel van die Lente-uitgawe van Lééf met hart & siel. Riaan Oelofse en Neil du Plessis gesels oor hoe ons as Christene besigheid behoort te doen.
6 Oct Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Bybelgenootskap van Suid-Afrika, identiteitsankers en Karoo Wildsvleis

In hierdie aflewering gesels Christine Ferreira met die nuwe uitvoerende hoof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, ds Gerhard Pieterse. Spesialis- lewensafrigter Amanda de Lange kuier in die ateljee en vra Waarin is jou identiteit geanker? Daarna vertel Lynne Minnaar meer oor ‘n splinternuwe kookboek, Karoo Wildsvleis, wat onlangs op die…
29 Sep 1 hr 33 min

Muur van hoop, Ya Bana VIllage & KI

Marlene Eksteen van Potchefstroom gesels oor ‘n spesiale mosaïekprojek waarby sy en ‘n groep dames betrokke was om dié universiteitsdorp te verfraai. Naomi Brink vertel meer oor die Ya Bana Village Gastehuis en Retraitesentrum en die werk wat hulle onder kinders doen. Dr Eugene Botha gesels met ons oor kunsmatige…
22 Sep 1 hr 36 min

Mansgesondheid

Voedingskundige Madalein Helm gesels oor mansgesondheid en spesifiek oor voeding vir mans in elke lewensfase.
15 Sep 1 hr 35 min

Joodse Nuwejaar & Hoop na trauma

Marielle de Vos vertel meer oor die Joodse Nuwejaar wat op Saterdag 12 September begin. En Dr Cobus Jansen van Nieuwenhuizen gesels oor hoekom daar altyd hoop ná trauma is.
8 Sep 1 hr 44 min

Salwingsolies

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik van salwingsolies en hoe God Homself deur salwing openbaar.
1 Sep 1 hr 26 min