Nasionale Voedingsweek - Natascha Olivier

Loading player...
Nasionale Voedingsweek word jaarliks vanaf 9-15 Oktober gehuldig. Hierdie jaar se tema is “Food for health, health for all” = “voedsel vir gesondheid, gesondheid vir almal”. Dieetkundige, Natascha Olivier het by Sarina aangesluit om te gesels oor praktiese maniere om meer gesonde kosse in jou dieët in te werk en om 'n algehele gesonder leefstyl te handhaaf.
16 Oct 2025 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

VERSKILMAKERS: ARC

Vir mense wat uit moeilike en traumatiese omstandighede kom, kan die pad na herstel lank wees – maar om weer ’n doel, vaardighede en onafhanklikheid te vind, kan ’n belangrike deel van daardie proses wees. Die Arise Restoration Centre is besig om juis dit prakties aan te pak met ’n…
15 Oct 5AM 8 min