VERSKILMAKERS: Ma's met 'n missie
Loading player...
Ma-wees is een van die mooiste, maar soms ook een van die eensaamste reise. En hoewel elke ma haar eie uitdagings het, is daar iets besonders daaraan om ander vroue te hê wat verstaan, saam luister en jou ondersteun.
Ma’s met ’n Missie is juis ’n gemeenskap waar ma’s gereeld bymekaarkom, saam leer, stories deel, vriendskappe bou en mekaar herinner dat niemand hierdie reis alleen hoef aan te pak nie.
Sarina gesels met Leandie Bräsler en Daneal du Plessis oor die hart agter dié gemeenskap, die belangrikheid van ’n ondersteuningsnetwerk vir ma’s en hoe ’n eenvoudige koppie koffie en ’n gesprek soms ’n baie groter verskil kan maak.