
ActionSA vra deursigtigheid in inkomstevoorstelle
--:--
ActionSA sê hy erken die ANC se verbintenis om parlementêre aanbevelings in te stel. Die party vra konstruktiewe betrokkenheid by die 30-dae-lange proses om alternatiewe inkomstevoorstelle af te handel. Matthew George van ActionSA dring aan dat die BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte geskrap moet word en inflasie-aanpassings vir persoonlike inkomstebelasting gehandhaaf moet word. Hy versoek alle partye om deursigtig te werk om die nodige inkomste te genereer sonder om Suid-Afrikaners verder te belas: