Finansies sê dis net 'n klein vertraging in toelaagbetalings

--:--
Die finansministerie ontken dat daar ‘n vertraging is met die betaling van maatskaplike staatstoelaes vir April. NamPost het Maandag bevestig dat Namibië se mees weerlose burgers, insluitende pensioenarisse, vandag opnuut nie maandelikse toelaes sal ontvang nie en die skuld voor die deur van die ministerie gelê. Kosmos 94.1 Nuus het die ministerie se woordvoerder, Wilson Shikoto, gevra wat die stand van sake is:
1 Apr 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Begroting verbeter nie situasie in land: LPM

Die LPM-leier Bernadus Swartbooi het tydens die party se vierde nasionale konvensie gesê hy is teleurgesteld in die begroting, veral die lae ontwikkelingsbegroting. Hy sê dit behoort die drywer van werkskepping te wees. Die begroting word nou verder bespreek in die Nasionale Vergadering. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met LPM-woordvoerder…
8 Apr 12PM 1 min

SABS se dienste 'vervalle, gevaarlik'

Die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde se bedrywighede word toenemend fyn dopgehou nadat die parlementêre komitee vir Handel, Nywerheid en Mededinging sy kommer uitgespreek het. Komiteelid Toby Chance het tydens ʼn oorsigbesoek aan die SABS se hoofkwartier in Pretoria gesê hy is ontsteld oor die vervalle dienste. Hy het aan die…
8 Apr 12PM 1 min

Kom sê jou sê oor samesmelting van Pep, Big Daddy, OK Furniture

Die Namibiese Mededingingskommissie het 'n openbare kennisgewing uitgereik vir belanghebbendes om ‘n konferensie oor die voorgestelde samesmeltings van Pep Stores, Big Daddy en JD Financial, sowel as OK Furniture by te woon. Rolspelers kan mondelinge of skriftelike voorleggings oor die voorgestelde samesmelting voor of by die konferensie te maak. Kosmos…
8 Apr 11AM 1 min

Arsenal se Arteta sê Real Madrid is grootste uitdaging ooit

Sokker: Arsenal se hoofafrigter, Mikel Arteta, sê die wedstryd teen Real Madrid is een van die grootste uitdagings van sy loopbaan tot dusver. Die twee pak mekaar vanaand op die Emirates-stadion in Londen in die eerste wedstryd van hulle Kampioeneliga-kwarteindstryd, terwyl die tweede wedstryd volgende Dinsdag op die Bernabéu plaasvind…
8 Apr 11AM 1 min