Joodse Feesdae

Loading player...
Pastoor Marielle de Vos en kreatiewe joernaalkunstenaar en entrepreneur, Karin Beukes, kuier in die ateljee en daar word onder meer gesels oor die afgelope Joodse feesdae, asook die skep van ‘n kreatiewe kunsjoernaal en Bybelstudieboek oor die Berge van die Bybel. Adeline Ashkenazi kom vertel meer oor haar buitengewone bediening/onderneming en liefde vir Israel.
22 Oct 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Verlies en die impak van 'n ma op generasies

Pastoor Jacques Bornman gesels oor verlies en die Woord. Prof Wentzel Coetzer vertel oor die invloed van ‘n ma op volgende generasies vanuit ‘n pastorale perspektief
3 Mar 1 hr 35 min

Skrywers en Boeke

Susan Jordaan gesels oor die jongste Christelike boeke op die Lux Verbi-publikasielys en Helena Hugo kom vertel meer oor haar jongste roman, Cara.
10 Mar 45 min

Salwing

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik en betekenis van salwingsolies.
24 Feb 1 hr 32 min

Geopende Deure & Trauma-genesing

Elizabeth Botha van Geopende Deure vertel meer oor vanjaar se wêreldwaarnemingslys wat onlangs bekendgestel is. Dr Cobus Janse van Nieuwenhuizen is terug in die ateljee om ons gesprek oor neuro-pastorale trauma intervensie voort te sit.
17 Feb 1 hr 38 min

Geestesgesondheid & kinderveiligheid

Sielkundige, Dr Truida Botha, kuier in die ateljee en gesels onder meer oor hoe om negatiwiteit te oorwin en die lewe se uitdagings sommer al vroeg in die jaar reg te hanteer. Jeanli Smit gesels daarna oor kinderveiligheid en die belangrikheid daarvan in elke gesin se lewe.
10 Feb 1 hr 40 min