Hoe om jou kind te help floreer

Loading player...
Hanneke Mackie kuier in die ateljee om te gesels oor hoe sing, dans en drama ‘n verskil in jongmense se lewe kan maak. Kinderboekskrywer, Zuleka Smit, gesels met ons oor haar jongste reeks Christelike boeke vir kinders en Erich Posthumus vertel on meer oor die Godly Revolution byeenkoms vir die jongklomp wat op die 14e Junie plaasvind.
14 May 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Verlies en die impak van 'n ma op generasies

Pastoor Jacques Bornman gesels oor verlies en die Woord. Prof Wentzel Coetzer vertel oor die invloed van ‘n ma op volgende generasies vanuit ‘n pastorale perspektief
3 Mar 1 hr 35 min

Skrywers en Boeke

Susan Jordaan gesels oor die jongste Christelike boeke op die Lux Verbi-publikasielys en Helena Hugo kom vertel meer oor haar jongste roman, Cara.
10 Mar 45 min

Salwing

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik en betekenis van salwingsolies.
24 Feb 1 hr 32 min

Geopende Deure & Trauma-genesing

Elizabeth Botha van Geopende Deure vertel meer oor vanjaar se wêreldwaarnemingslys wat onlangs bekendgestel is. Dr Cobus Janse van Nieuwenhuizen is terug in die ateljee om ons gesprek oor neuro-pastorale trauma intervensie voort te sit.
17 Feb 1 hr 38 min

Geestesgesondheid & kinderveiligheid

Sielkundige, Dr Truida Botha, kuier in die ateljee en gesels onder meer oor hoe om negatiwiteit te oorwin en die lewe se uitdagings sommer al vroeg in die jaar reg te hanteer. Jeanli Smit gesels daarna oor kinderveiligheid en die belangrikheid daarvan in elke gesin se lewe.
10 Feb 1 hr 40 min