Gelykenisse van Jesus

--:--
Prof Cas Vos gesels oor die gelykenisse van Jesus en Ds Ronell Bezuidenhout vertel meer oor ‘n spesiale Lydenstydprojek.
21 Feb 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Visiothon 2025

Aanbieder, Muller Crauwcamp, kuier saam met Christine Ferreira in die ateljee.
27 May 1 hr 22 min

Gebedsreis

Anné Pretorius kuier in die ateljee om oor ‘n spesiale joernaal vir ma’s te gesels. Sielkundige Dr. Johan Ferreira vertel meer oor hoe om konflik in ‘n verhouding te hanteer en Apostel Jantjes gee terugvoer oor ‘n pas afgelope gebedsreis van Kaapstad tot Mussina wat onder sy leiding plaasgevind het.
20 May 1 hr 25 min

Jou identiteit in Christus

Hui-Mari Meyer & Rhonel van Loggerenberg kuier in die ateljee om te gesels oor digitale verslawing en dié dinge wat ons identiteit in Christus van ons roof. Berdine Swart van The Local Edit vertel meer oor dié besonderse aanlyn-platform wat plaaslike handwerk, ontwerp en kuns vier.
13 May 1 hr 32 min

Skrywers & boeke

In hierdie aflewering vertel skrywers Riaan Grobler, Jozine Botha, Kristel Loots en Madeleine Louw Blighaut wat meer oor hul jongste Christelike romans wat pas op die rakke verskyn het.
6 May 1 hr 29 min

Dink jouself gelukkig! Deel 2

Dr Pieter van Jaarsveld gesels vandag verder oor hoe om jouself gelukkig te dink. Isette Dreyer vertel meer oor die gebruik van granaatpitolie in die gebruik van skoonheidsmiddels
29 Apr 1 hr 21 min