Blommevroue

Loading player...
Christine Ferreira gesels met die Blommevroue, Karien Greeff, Christa Calitz en Petrie Ehlers, drie jong vroue wat die lewe vir ander mooimaak en ‘n verskil in ander vroue se lewens maak deur hul werk. Boets Nel van De Krans in die Calitzdorp-omgewing vertel ons meer oor die geskiedenis van hierdie landgoed en die impak van die Blossom-projek op hul omgewing.
29 Mar 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Verlies en die impak van 'n ma op generasies

Pastoor Jacques Bornman gesels oor verlies en die Woord. Prof Wentzel Coetzer vertel oor die invloed van ‘n ma op volgende generasies vanuit ‘n pastorale perspektief
3 Mar 1 hr 35 min

Skrywers en Boeke

Susan Jordaan gesels oor die jongste Christelike boeke op die Lux Verbi-publikasielys en Helena Hugo kom vertel meer oor haar jongste roman, Cara.
10 Mar 45 min

Salwing

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik en betekenis van salwingsolies.
24 Feb 1 hr 32 min

Geopende Deure & Trauma-genesing

Elizabeth Botha van Geopende Deure vertel meer oor vanjaar se wêreldwaarnemingslys wat onlangs bekendgestel is. Dr Cobus Janse van Nieuwenhuizen is terug in die ateljee om ons gesprek oor neuro-pastorale trauma intervensie voort te sit.
17 Feb 1 hr 38 min

Geestesgesondheid & kinderveiligheid

Sielkundige, Dr Truida Botha, kuier in die ateljee en gesels onder meer oor hoe om negatiwiteit te oorwin en die lewe se uitdagings sommer al vroeg in die jaar reg te hanteer. Jeanli Smit gesels daarna oor kinderveiligheid en die belangrikheid daarvan in elke gesin se lewe.
10 Feb 1 hr 40 min