Verskans-reeks bespreek staatsbestandheid vir sakeondernemings

--:--
Hoekom is staatsbestandheid nodig? Wat beteken dit, en waar begin ons? Dit is vrae waaraan Sakeliga voortdurend aandag gee. Kom luister hier!
17 Feb 2022 Afrikaans South Africa Business · Management

Other recent episodes

Wanneer is ’n wet geregtig en billik?

By die kern van hierdie kwessie is daar dan ʼn vraag: hoe kan die geregtigheid of ongeregtigheid van die reg gemeet word? Hierdie episode van "Verskans" het ten doel om jou aandag daarop te vestig dat dit inderdaad noodsaaklik is om teen ongeregtige politiek, selfs in die reg, te staan…
12 Jul 2022 7 min