Sports & Recreation

#GROOTsports

2 EPISODES | GROOTFM 90.5 |  Podcast, ±12 min episode every 1 hour
Nadat jy elke oggend 'n GROOTontbyt geniet het, en die pad geslat het tussen werk en huis, is dit tyd vir terugsit, ontspan EN #GrootSports!! Tussen jou en #GrootSports le daar 'n berg, 'n Stofberg! ! Sonet Stofberg bring vir jou die sportnuus van die afgelope week, interessante onderhoude oor sportsoorte en -persone - van iets 'anders' tot die allerdaagse. #GrootSports is die perfekte metgesel vir jou Saterdag-kuier, en voorsien net die regte ritme om jou kole aan die dans te kry! Laat los daai bok vir sports binne jou en tjoen in!

90 channels

« Back 1—12 More »