SFM STREEK RADIO SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News Narrated by Guests
197 Episodes
40 – 60

Laerskool George Loeriefees Onderhoud 6 Okt 23

Groot opgewondenheid heers oor die jaarlikse Laerskool George Suid se Loeriefees dv Saterdag 14 Oktober 2023. Luister gerus weer hoe jou deelname verskeie organisasies bevoordeel, maar moenie die Basaarpoeding, Boeremark, Potjiekoskompetisies, knipmesbraai oa, waarvan jy deel kan wees, vergeet nie. Kontak Laerskool George Suid gerus indien jy nog wil deelneem…
6 Oct 2023 10 min

Kus tot Kruin - Wat is 'n "Bird ringer" 5 Sept 2023

Voëlkenners en "Bird ringers" Gerrie Jansen van Rensburg en Brendan Strydom vertel hoekom dit noodsaaklik is om voëls te bering. Daar is ook 'n kuns daaraan, luister gerus weer. Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO elke Donderdag om 11.30 waar interessanthede van die Natuur bespreek word. Online streaming: www.sfmstreek.com…
5 Oct 2023 14 min

Educ8 SA Onderhoud 260923

FB Post: Educ8 SA - Your Ideal Choice For Homeschooling Our Mission Improving Lives Through Learning We connect students and teachers to world-class curricula and resources, helping them reach their goals and pursue their dreams. Our Vision Expanding Learning Opportunities To make quality education more accessible and improve lives through…
27 Sep 2023 7 min

Stilbaai Fynbos Fees Onderhoud met Jan Vorster

Al gehoor van die Stilbaai Fynbos Fees? Landman gesels met Jan Vorster oor Stilbaai se Fynbos Fees. Jan se tel nr 082 576 7850 Dit vind plaas 29 Sept tot 7 Okt 2023. Bewaar ons Fynbos!
26 Sep 2023 15 min

KUS TOT KRUIN - CAPE NATURE 21/09/23

Die rol en doel van Natuurbewaringsgebiede met Carlo van Tonder van CAPE NATURE. Wat is 'n Bewarea, hoe omstaan dit, voordele en ander belangrike punte - luister gerus weer. Skakel elke Donderdag in op 90.1 en 104.1 fm op ons Omgewingsprogram KUS TOT KRUIN. 'n Insiggewende blik op bewaring en…
21 Sep 2023 14 min

TESTAMENTE WEEK 11 - 15 September - Oosthuizen Marais Prokureurs

Vanjaar begin die Nasionale Testamenteweek op 11 September 2023 en eindig op 15 September 2023. Die Testamenteweek-inisiatief bied aan lede van die publiek die geleentheid om te leer oor die belangrikheid van testamente en hoe om dit op te stel.
14 Sep 2023 7 min

ADASA - Alzheimers bewustheids-dag 21 Sept 23 en vroetel voorskote kompetisie

Die 21 ste September is Alzheimers bewustheids-dag en ons wil graag saam met ADASA(Alzheimers and Dementia Association of South Africa) en ook ten bate van ADASA‘n gemeenskapsprojek en kompetisie loods gedurende die maand van September indie George en Mosselbaai areas . Die projek beoog om die publiek te betrek om…
13 Sep 2023 11 min

Abandoned babies liefdadigheidsprojek 2023

Die jaar vind die Garden Route Moth Motorcycle Association se 2023 Abandoned babies Gemeenskap Welsynsgeleentheid plaas op 16 September om 10:00 by die Mosselbaai Aerodrome, Mosselbaai Lughawe. Hierdie geleentheid, insamewerkimg met die Mosselbaai Munisipaliteit het ten doel om babaklere en-benodigdhede in te samel vir babas wat verwerp en/of ongewens is…
11 Sep 2023 9 min

Opkomende Curro Wildsfees 15 & 16 September 2023

Marlene Smuts van die Curro Ouerraad vertel meer van die opwindende dinge wat gaan gebeur by die opkomende Curro Wildsfees 15 & 16 September 2023. SFM saai direk vandaar af uit Saterdag oggend tussen 9 - 12. Sien jou daar!!
11 Sep 2023 5 min

Kus tot Kruin - 7 September 23

Fred bespreek hoekom en hoe inwoners in die Tuinroete by Bewaringsinisiatiewe kan en moet aansluit. Ons is gelukkig om so 'n wonderlike Natuur te hê, ons moet almal daarna streef om dit so te hou. Dit is ons nalatenskap.
7 Sep 2023 11 min

Die regte van huurder en verhuurder - Oosthuizen Marais Prokureurs 05 Sept 2023

@Maurice Ellis aan die woord: Honderde duisende individue, paartjies en families huur akkommodasie in Suid Afrika, en dit is belangrik dat die regte van huurders gerespekteer word. Baie mense koop baie ‘n tweede eiendom as ‘n belegging, en hulle regte as verhuurders moet ook gerespekteer word. Die reg betreklik tot…
5 Sep 2023 7 min

Paid Promotion - Educ8 SA

Educ8 SA was established in 2017 due to a gap in the South African Education market for students and families with unique needs and circumstances seeking an innovative learning environment. Quality online education that is affordable, flexible and personalised for all students from Pre-School to Grade 12. Contact Educ8SA today!…
28 Aug 2023 5 min

Enkelsnit bekendstelling: Carlissa "Kyk na my" 28 Aug 2023

Carlissa het vanoggend haar liedjie "Kyk na My" bekendgestel in gesprekmet Landman. Luister gerus weer na die onderhoud. Sy sê: “Mode tydskrifte, die roomys wat op jou skuldgevoelens speel, die verlede wat altyd op jou hake is en ‘n stem wat jou gedurig henrinner dat jy nie goed genoeg is…
28 Aug 2023 6 min

Kus tot Kruin -Danabaai Bewarea 24 08 2023

'n Insiggewende gesprek met 2 van die kommitee-lede van die Danabaai Bewarea, oor die status van die Bewarea en die missie en visie. Die duidelike boodskap is dat inwoners aangemoedig moet word om aan te sluit om sodoende te verseker dat die natuurgebied ongerep bly.
24 Aug 2023 14 min

Kus tot Kruin 10 Agustus 2023

In Kus tot Kruin vandag: Swemkrappe wat uitspoel, Walvisbesigtiging op ons kus, 2 Oceans se verslag op 4 skilpadjies wat duisende kilometers swem vandat hulle gerehabiliteer en losgelaat is.
10 Aug 2023 16 min
40 – 60