
SFM STREEK RADIO
Kraakvars en oorspronklik Afrikaans. Gelee in die mooiste TuinRoete met ateljees in Hartenbos Seefront en George. Uitsendings is 24uur per dag, 7 dae per week met omroepers op die lug, daagliks tussen 6:00 tot 21:00 waarna deurnag musiek gespeel word.
SFM IS TROTS VANUIT DIE STREEK, VIR DIE STREEK
DIE KLANKBAAN VAN DIE TUIN ROETE
SFM IS TROTS VANUIT DIE STREEK, VIR DIE STREEK
DIE KLANKBAAN VAN DIE TUIN ROETE





