You can subscribe to new audio episodes published on this channel.
You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.
You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.
Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
Vir Alfred Vogel, Switzerse naturopaat, was dit baie belangrik dat mense moet verstaan wat in hulle liggame gebeur, oorsaak van probleem en die natuur se antwoord daarop.
Oktober is gesondheidsbewusmaking van beengesondheid en Gerda vertel van "prolotherapy" 'n ou, maar nie so 'n bekende metode van behandeling van ligament en gewrigsbeserings nie.
Mariska - Dit is weereens geleenthede soos hierdie wat ons kans gee om by 'n onderwerp stil te staan en weer bietjie daarop te fokus. Hoekom is die niere se gesondheid so belangrik?
Kinesiologie:
Kinesiologie bestudeer die wetenskap van menslike beweging, prestasie en funksie deur fundamentele wetenskappe toe te pas.
Kinesioloë werk met mense van alle ouderdomme en fisiese vermoëns in baie areas om hulle te help om hul gesondheids- en welstandsdoelwitte te bereik en lewensgehalte te verbeter.