Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026

Loading player...
Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel?
Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoe die natuur ons welstand en gesondheid affekteer:
🍃 Die invloed van die natuur op ons gesondheid
☀️ Hoe sonskyn en vars lug jou “goedvoelhormone” stimuleer
🌱 Waarom mense van nature ’n ingebore band met die natuur het
💚 En natuurlik ’n inspirerende natuurskoon-sonskyngedagte om jou dag mee op te helder
📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
🔗 Luister ook aanlyn by sfmstreek.com
27 May Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

🥑Gesondheidsake | Jy is wat jy eet - 07 Oktober 2026

🎙️ JY IS WAT JY EET Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek gesels met Danny oor hoe jou dieet en leefstyl jou gesondheid kan beïnvloed. 🥑 Verwerkte vs regte voeding 💪 Energie, inflammasie en algemene welstand 💊 Aanvullings en ’n gebalanseerde dieet ✅ Klein veranderinge wat ’n groot verskil…
7 Oct 16 min

SA NATURAL PRODUCTS | LIVING NATURALLY ACADEMY - 06 Oktober 2026

🌿 BETAALDE INHOUD | LIVING NATURALLY ACADEMY Vandag gesels Danny met Anette Rheeder, koördineerder van die SA Natural Living Academy, oor hul volgende Living Naturally Academy-kursus wat van 10–12 November 2026 by Ilita Lodge, Groot-Brakrivier aangebied word. Die gesprek gaan onder meer oor: 🔹 Wat dié kursus uniek maak 🔹…
6 Oct 11 min

🎙️ Gesondheidsake | Parasiete & Biofilms - 30 September 2026

🎙️ Vandag gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek verder oor parasiete en kyk ons onder meer na: 🦠 Wat presies is ’n parasiet-biofilm en waarom kan dit behandeling bemoeilik? 🔬 Hoe word moontlike parasiete met ’n F-skandering ondersoek? 🌙 Is daar ’n verband tussen parasiete en simptome wat…
30 Sep 18 min

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min