GESONDHEIDSAKE | Hoe help ons ander om beter gesondheidskeuses te maak? 💚24 Junie 2026

Loading player...
Ons almal wil graag die mense vir wie ons omgee help om gesonder te leef. Maar werk preke, druk en argumente regtig?
In hierdie week se Gesondheidsake gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek oor wat die wetenskap sê oor positiewe invloed, en hoe ons eie voorbeeld 'n blywende verskil kan maak.
🎙️ Luister na 'n praktiese gesprek vol eenvoudige wenke wat jou kan help om gesonder besluite – en beter verhoudings – te bou.
📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1 FM of luister regstreeks aanlyn by www.sfmstreek.com.
#SFMStreekradio #Gesondheidsake #TheLocalChoice #HartenbosApteek #GesondeLeefstyl #Gesondheid #Welstand #PositieweInvloed #MaakGesondeKeuses
25 Jun Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min