🤧 Gesondheidsake: Wees gereed vir die griepseisoen! 🎧 25 Maart 2026

Loading player...
Griepseisoen is hier – maar is jy regtig voorbereid? Vandag gesels Gerda oor die moets en moenies om jouself en jou gesin te beskerm.
👉 Ons kyk na:
• Die grootste foute wat mense maak tydens griepseisoen
• Hoekom griep meer in die winter voorkom as in die somer
• Wanneer die griepinspuiting beskikbaar is
• En waar jy betroubare gesondheidsadvies en ondersteuning kan kry
Moenie wag tot jy siek word nie – voorkoming bly beter as genesing!
📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
#Gesondheidsake #Griepseisoen #BlyGesond #SFMStreekRadio #TheLocalChoice
26 Mar Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min