SFM STREEK RADIO SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News Narrated by Guests
302 Episodes
1 – 20

Kus tot Kruin - die donker wêreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

🚨 Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word – die skade aan…
6 Nov 15 min

🎗️💗 Steps of Courage – Elke tree tel! 💙👣 - 19 Oktober 2026

🎙️ Danny het vanoggend met Mia Barnard, Elana Botes en dr. Robbie Botha gesels oor die komende Steps of Courage-gemeenskapsstap, kankerbewusmaking, ondersteuning aan pasiënte en families, en die belangrikheid van vroeë opsporing van prostaatkanker. 👟 Kom stap saam vir hoop! 📅 Saterdag 31 Oktober 2026 📍 Milkwood Primary School Sport…
19 Oct 16 min

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE | WYKSKANDIDATE & WATERVOORSIENING: 07 Oktober 2026

🎧MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DEMOKRATIESE ALLIANSIE - WATERSEKERHEID Vandag stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate bekend: 🔹 Annatjie Janse van Rensburg – Wyk 16 🔹 Anton Dellemijn – Wyk 5 Hulle gesels oor hul wyke, prioriteite en uitdagings vir die komende termyn. 💧 Daarna val die…
6 Oct 30 min
1 – 20