πŸŽ—οΈπŸ’— Steps of Courage – Elke tree tel! πŸ’™πŸ‘£ - 19 Oktober 2026

Loading player...
πŸŽ™οΈ Danny het vanoggend met Mia Barnard, Elana Botes en dr. Robbie Botha gesels oor die komende Steps of Courage-gemeenskapsstap, kankerbewusmaking, ondersteuning aan pasiΓ«nte en families, en die belangrikheid van vroeΓ« opsporing van prostaatkanker.
πŸ‘Ÿ Kom stap saam vir hoop!
πŸ“… Saterdag 31 Oktober 2026
πŸ“ Milkwood Primary School Sport Ground, Mosselbaai
⏰ 08:00 | Registrasie vanaf 07:00
🚢 4 km- en 1 km-roetes | 🐾 Troeteldiervriendelik
🎟️ R50 per volwassene | Kinders onder 18 gratis
🎧 Luister weer:
πŸ“» SFM Streek Radio | 90.1 FM & 104.1 FM
#SFMStreekRadio #StepsOfCourage #Mosselbaai #Podcast #Kankerbewusmaking
19 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

πŸ“ˆπŸ’° LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiΓ«le sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiΓ«le sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geΓ«rf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? πŸŽ™οΈ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk KotzΓ© twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: πŸ”Ή Nickey le Roux – Wyk 11 πŸ”Ή Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min