Kus tot Kruin - die donker wΓͺreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026
Loading player...
π¨ Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou?
Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word β die skade aan ons biodiversiteit is kommerwekkend.
ποΈ In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred Orban met Leon Rossouw van die Wildlife Crime Information Network oor die groeiende probleem van wildmisdaad en die rol wat gewone inwoners kan speel om dit te bekamp.
π Ons kyk onder meer na:
π Die onwettige handel in wild en diereprodukte.
π± Hoe sosiale media gebruik word om beskermde spesies te adverteer en te verkoop.
π¦ Die vang en smokkel van reptiele en ander wilde diere.
π¨ Hoe om verdagte aktiwiteite te herken en by die regte owerhede aan te meld.
π€ Waarom die publiek se waaksaamheid so belangrik is om ons natuurerfenis te beskerm.
π± Ons kan nie beskerm waarvan ons nie bewus is nie. Wildmisdaad raak ons almal!