🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING - 28 Oktober 2026

Loading player...
👥 In vandag se politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se kandidate vir Mosselbaai bekend:
🔹 Chris Potgieter – Wyk 6
🔹 Mark Furness – Wyk 6

💬 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners belowe, hul prioriteite en wat hulle in die komende termyn wil aanspreek.

❓ Aan Dirk Kotzé stel ons weer die kernvraag: Waarvoor staan die DA in die Munisipale Verkiesing 2026?

🎧 Luister weer:

⚠️ Betaalde politieke inhoud. Die menings en politieke standpunte wat in hierdie gesprek uitgespreek word, is dié van die gaste en/of die politieke party wat hulle verteenwoordig en weerspieël nie noodwendig die standpunt van SFM Streek Radio nie.
#MunisipaleVerkiesing2026 #SFMStreekRadio #Mosselbaai #DemokratieseAlliansie #Kandidaatbekendstelling #Wyk6 #PlaaslikeRegering #PolitiekeGesprek
28 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin - die donker wêreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

🚨 Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word – die skade aan…
6 Nov 15 min