SFM STREEK RADIO SFM Wat is my regte?

SFM Wat is my regte?

Wat is my regte volgens die Reg?
Die eerste Dinsdag van die nuwe maand bespreek SFM en Prokureurs Oosthuizen Marais & Pretorius Ingelyf Jou regte volgens die Reg.
Skakel om om 10:10
Monthly Afrikaans South Africa Documentary · True Crime
4 Episodes

14 Febr 2023 Oosthuisen Marais Prokureurs - Skadevergoeding na 'n val?

Ek inkopies by ‘n plaaslike supermark. Terwyl ek tussen die rakke deurbeweeg antwoord ek e-posse op my selfoon. Gevolglik let ek nie op waar ek loop nie en trap per ongeluk in 'n klein plas water op die winkelvloer. Die vraag is nou of ek skadevergoeding kan eis vir my…
14 Feb 7 min

9 November 2021: Wat is my regte - Nico Marais OMP Prokureurs

KUBERMISDAAD: IN DIE HEDENDAAGSE TYD IS ONS ALMAL AFHANKLIK VAN REKENAARS, SKOOTREKENAARS, TABLETTE,SLIMFONE EN DIE GEMENE DELER ONDERLIGGEND AAN AL HIERDIE TOESTELLE : DIE INTERNET. MENSE GEBRUIK DIE INTERNET OM BESIGHEID EN BANKSAKE TE DOEN, TE KOMMUNIKEER, INGELIG TE BLY EN OOK AS MEDIUM VIR VERMAAK TOT SO ‘N MATE…
9 Nov 2021 19 min

Wat is my reg volgens die regte - Nico Marais - OMP Law, Mosselbaai

Nico Marais - Oosthuizen, Marais en Pretorius Prokureurs, Mosselbaai Daar is 'n liedjie wat sê "Almal wil 'n huisie by die see hê" maar almal moet steeds 'n blyplek hê vir 'n begin. Vanoggend kyk ons na wat eerste huiskopers moet oorweeg voordat hulle besluit om te koop of te…
5 May 2021 16 min