⚖️ wat is my regte? | kraamverlof en ouerskapverlof – wat het verander? 01 September 2026
Loading player...
👶 Wanneer ’n baba gebore word, wie behoort die verlof te kry – die ma, die pa, of albei?
’n Belangrike beslissing deur die Konstitusionele Hof in die Van Wyk-saak het groot betekenis vir kraam- en ouerskapverlof in Suid-Afrika.
In hierdie maand se “Wat is my Regte?” verduidelik Maurice:
⚖️ Wat aanleiding gegee het tot die hofsaak
📌 Wat die Konstitusionele Hof uiteindelik beslis het
👨👩👧 Waarom dié beslissing so belangrik is
💼 Wat dit prakties vir werkgewers én werknemers beteken
🎧 Luister weer na die volledige gesprek:
📻 90.1 FM – Mosselbaai, Hartenbos, George en Knysna
📻 104.1 FM – Oudtshoorn, Uniondale en die Langkloof
#WatIsMyRegte #SFMStreekRadio #Ouerskapverlof #Kraamverlof #Arbeidsreg #Werknemersregte #Werkgewers