Wat is my regte - Skadevergoeding - OMP Prokureurs - 11 Junie 2024

Loading player...
Het jy 'n besering, verlies of skade opgedoen of gely agv iemand anders se optrede of versuim, jy mag skadevergoeding of kompensasie daarvoor eis, Maurice Ellis van OMP Prokureurs vertel meer.
Kontak OMP Prokureurs by 044-601 6900
11 Jun 2024 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

⚖️ WAT IS MY REGTE? | Wanneer advertensies die lyn oorsteek…07 Julie 2026

Kan 'n advertensie misleidend wees, selfs al bevat dit nie direkte onwaarhede nie? 🎙️ Danny gesels met Millisante van PH Attorneys Southern Cape oor wat die wet sê oor misleidende advertensies, verbruikersbeskerming en die rol van die Advertising Regulatory Board (ARB). 🎧 Luister weer na hierdie insiggewende gesprek: 📻Skakel in…
8 Jul 15 min

Wat is my regte: ⚖️ Immigrante in diens – Wat sê die wet? 17 Junie 2026

⚖️ WAT IS MY REGTE? | Immigrante in die werkplek – Wat sê die wet? Hierdie onderwerp is tans groot nuus in Suid-Afrika en raak baie werkgewers direk. Wat gebeur as 'n werknemer se werkpermit of verblyfstatus verval ná aanstelling? Is die werkgewer aanspreeklik? En hoe kan werkgewers hulself beskerm…
17 Jun 14 min