Kus tot kruin - 🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 12 Junie 2025

Loading player...
🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈
In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred feitlik en indringend met Christo Kruger oor die verdwyning van hierdie ikoniese roofdier langs ons kus.
👉 Waarom sien ons hulle nie meer nie?
👉 Is hulle 'n bedreiging of bondgenoot vir die mens?
👉 Wat sê die navorsing oor hul verskyning en verdwyning?
Moenie hierdie belangrike gesprek misloop nie – SFM Streek RADIO, Donderdag om 11:30 📻Skakel in op 90.1 of 104.1FM in die TuinRoete en KLeinKaroo
#KusTotKruin #Witdoodhaaie #BewaarOnsOseane #SFMStreekRadio #MarieneBewaring #WesKaapNatuur
12 Jun Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin – waar ons die natuur se stem laat hoor.🌍27 November 2025

🔥🌿Hierdie week kyk Fred na die brande in Danabaai– hoe dit ontstaan, watter skade dit aanrig, en waarom onbeheerde, onbeplande veldbrande só gevaarlik is vir ons mense, wild én omgewing. Maar dis nie al nie… 🐘 Olifante, baba-robbe, en pangolins is weer in die nuus met ontstellende verhale oor die…
27 Nov 15 min

Protek - Winning the Battle Against Ants! 🐜 - 17 November 2025

🌿 Winning the Battle Against Ants! 🐜 Ants taking over your kitchen, paving or pet’s food? Protek has the fix! Protek’s Paul Hartzenberg explains: ✔️ Why ants are suddenly invading your kitchen, cupboards and counters ✔️ Which indoor products wipe out the entire colony — queen included ✔️ How to…
17 Nov 14 min