SFM STREEK RADIO SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News Narrated by Guests
195 Episodes
20 – 40

Kus tot Kruin: Hanteer en rapporteer Marine Diere so! - 14 Desember 2023

Onderhoud met Tersia Marais en Louis Steyn van S.M.A.R.T. Die belangrikheid om nie enige mariene diere te steur wat lewend op die kusgebied uitkom nie. Tans spoel klein robbe uit. KONTAK 072 227 4715 . Neem foto en Pin asb. Dit geld vir dooie diere ook. 'n Verslag van die…
14 Dec 2023 14 min

Educ8SA Making teacher's life easier - 12 Desember 2023

We are making the teacher's life easier with Teachers Support through Educ8 SA. Our program is simple to use and easy to learn. We immediately help you save time as teachers, as we know how busy your days are! An example of this would be when students automatically begin fixing…
13 Dec 2023 5 min

Kus tot Kruin: Ethan se blik terug op die jaar - 07 Desember 2023

Vandag gesels SFM met Ethan Elbrecht van Fransmanshoek Conservancy oor sy wedervaringe en hoogtepunte as kuswagter op die kusgebied van Vleesbaai punt en omgewing, die afgelope 12 maande. Fred verwys ook vlugtig oor die landswye protes in ons gebied aangaande die Gas Eksplorasie in ons Oseane.
7 Dec 2023 13 min

KUS TOT KRUIN: BirdLife SA Avitourism - 30 November 2023

BirdLife South Africa guru Roland Vorwerk discussing an exciting new initiative of marketing and promoting the Garden Route and Klein Karoo as one of the world's foremost Avitourism destinations, where more than 450 species of birds can be followed and studied in their natural habitats.
30 Nov 2023 14 min

Educ8SA Promo 21 November 2012

Can you register anytime at Educ8 SA? Yes, you can register any time of the year and even start any time of the year. We have many options for registration... - Contact our office on 084 685 2138 - Email us and we will send our informational pack - info@educ8sa.net…
21 Nov 2023 5 min

Akademia promosie 20 November 2023

Akademia se nauurse afstandsmodel bied vir studente die ruimte om te werk en te studeer. Op hierdie manier kan studente nie net waardevolle ervaring opdoen nie, maar terselfdertyd ʼn salaris verdien en só tot hulle studiekoste bydra. Vind meer uit oor Akademia se nauurse afstandsmodel, klik hier: https://akademia.ac.za/ #MyAkademia #Studietuiste…
21 Nov 2023 14 min

Kus tot Kruin 09 November 2023

Kus tot Kruin: Vandag se onderwerpe Skade wat mense aan die omgewing aanrig; as voorbeeld...Die ARAL see by Rusland wat van 4de grootste Binnelandse see vernietig is tot n nuttelose semi woestyn, ook die enorme vernietigings invloed van plastiek op die oseane. Die misbruik van rotte grif en die rippel…
9 Nov 2023 11 min

Promosie: Arena Group/Solar 07 November 2023

Renaldo Taute stel Arena Group bekend, die area van diensverskaffing asook die dienste wat deur Arena Group aangebied word. Renaldo vertel meer van die reeks produkte wat gebied word en van die opkomende KragDag 11 Nov vanaf 8:00. Vir navrae kontak 044-050 1151
7 Nov 2023 8 min

Educ8 SA - 20 Oktober 2023

Educ8 SA is an award-winning online school from preschool to high school, making it the ideal learning program for your homeschool curriculum if you are looking for top-quality, proven, flexible online schooling. Primary school levels from Preschool to grade 8 Grades 9 to 12 ( American High School Diploma) Offering…
20 Oct 2023 5 min

Kus tot Kruin 19 Oktober 2023

Fred gesels oor die walvisgetalle van hierdie jaar, die belangrikheid van inheemse boomplanting projekte en die viering van Mariene maand.
19 Oct 2023 12 min

Oostuizen, Marais en Pretorius Prokureur - Wat is my reg - 17 Oktober 2023

Rugby, Suid-Afrika se mees geliefde sportsoort met spelers wat van jongs af deelneem. 1. Wie moet aanspreeklik wees wanneer 'n rugbybesering met 'n skolier gebeur? 2. Hoe word die aanspreeklikheid van die staat in die Skolewet omskryf ten opsigte van deliktuele skade? 3. Watter verweer is tot my beskikking indien…
17 Oct 2023 7 min

Akademia sentrumopedag 14 Oktober 2023

Akademia hou ʼn sentrumopedag in George, 14 Oktober 2023 waar jy meer kan uitvind oor studies in 2024. Registreer vandag nog deur hier te klik: https://akademia.ac.za/sentrumopedag-george-2023/
13 Oct 2023 5 min

Laerskool George Loeriefees Onderhoud 6 Okt 23

Groot opgewondenheid heers oor die jaarlikse Laerskool George Suid se Loeriefees dv Saterdag 14 Oktober 2023. Luister gerus weer hoe jou deelname verskeie organisasies bevoordeel, maar moenie die Basaarpoeding, Boeremark, Potjiekoskompetisies, knipmesbraai oa, waarvan jy deel kan wees, vergeet nie. Kontak Laerskool George Suid gerus indien jy nog wil deelneem…
6 Oct 2023 10 min

Kus tot Kruin - Wat is 'n "Bird ringer" 5 Sept 2023

Voëlkenners en "Bird ringers" Gerrie Jansen van Rensburg en Brendan Strydom vertel hoekom dit noodsaaklik is om voëls te bering. Daar is ook 'n kuns daaraan, luister gerus weer. Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO elke Donderdag om 11.30 waar interessanthede van die Natuur bespreek word. Online streaming: www.sfmstreek.com…
5 Oct 2023 14 min
20 – 40