Kus tot kruin - Van Hoop tot Gevaar β Wat in ons Omgewing Reg Voor Ons OΓ« Gebeur 21 Agustus 2025
Loading player...
πΏVan Hoop tot Gevaar β Wat in ons Omgewing Reg Voor Ons OΓ« Gebeur πΏ
Vandag om 11h30 op SFM Streek RADIO gesels ons met Leon Rossouw van W\.C.I.N. en Erika van der Westhuizen van Danabaai Conservancy.
β¨ Erika deel meer oor βn insiggewende voorlegging wat die **Gourits Biosfeer Reservaat** onlangs in Danabaai Gemeenskapsaal gedoen het β met βn fokus op ons unieke en kosbare botaniese skatte.
β οΈ Leon waarsku oor die dodelike impak van strikke, selfs binne beboude gebiede reg voor ons oΓ«. Hy nooi ook almal uit na sy volgende opvoedingsstappie by die Mosselbaai lughawe op 23 Augustus.
π§ Skakel in elke Donderdag om 11h30 op 90.1 & 104.1 FM in die TuinRoete en wees deel van die gesprek!