Kyknet buitelug Expo 29 September 2025

Loading player...
Marius Opperman het by Danny kom inloer en meer vertel van die kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap wat vanaf 3 tot 5 Oktober plaasvind by ATKV Hartenbos.
Besoekers kan oor die naweek verskillende uitstallings en aktiwiteite beleef, insluitend β›Ί kamptoerusting, 🚐 karavane, πŸ›» 4x4 aksie, πŸ‰ groot skerm-rugby en 🎢 lewendige musiek. Die ekspo is oop vir die hele gesin en bied ’n volledige naweekprogram.
30 Sep 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale…
24 Sep 15 min

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. 🎧 Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat in…
10 Sep 24 min