Finansiële Fokus met Thabu Bester van PSG Wealth Outeniqua - 24 Julie 2025

Loading player...
🎙️💰 Finansiële Fokus met Thabu Bester van PSG Wealth Outeniqua
Hoe bestuur en pas mens jou beleggings aan in tye van ekonomiese en politieke onsekerheid? Thabu Bester gee waardevolle wenke oor hoe jy jou portefeulje kan beskerm én groei – selfs wanneer die markte onstuimig is.
💡 Praktiese raad. 💼 Slim strategieë. 📈 Kundige insig.
👉 Het jy dit gemis? Luister weer:
#SFMStreek #FinansiëleFokus #PSGWealthOuteniqua #Beleggings #EkonomieseOnsekerheid #ThabuBester #GeldSake #GeldSlim
24 Jul 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale…
24 Sep 15 min

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. 🎧 Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat in…
10 Sep 24 min