Kus tot kruin 🌼 Blomme, Bemin & Bewaar – Herlewing op die Tuinroete πŸ’26 Junie 2025

Loading player...
🌼 Blomme, Bemin & Bewaar – Herlewing op die Tuinroete πŸ’
Vandag op Kus tot Kruin het Fred ’n inspirerende gesprek met Schantel van der Merwe, wat vanuit Mpumalanga na die Tuinroete verhuis het om ’n blomplaas naby George te begin – met fokus op 🌿 regeneratiewe boerdery om die natuur te herstel Γ©n die gemeenskap te verryk.
πŸ’‘ Schantel deel praktiese raad oor hoe jy ook met eenvoudige stappe kan help om die omgewing te beskerm – en daarby self voordeel trek!
πŸŽ™οΈ Skakel elke Donderdag in op 90.1fm & 104.1fm in die TuinRoete, om 11h30 of 🎧luister weer:
#KusTotKruin #RegeneratieweBoerdery #Tuinroete #BlommePraal #BewaarOnsNatuur #WesKaap #GeorgeSA #Herlewing #LeefNatuurlik #Plaaslewe #InspirasieOpDieRadio #SFMStreekRadio #NatuurMetDoel
26 Jun 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale…
24 Sep 15 min

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. 🎧 Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat in…
10 Sep 24 min