Radio Pulpit Naweek Aktueel

Naweek Aktueel

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
148 Episodes
20 – 40

Jannie gesels met bekende skrywers

Drie vaardige skrywers vertel van hul nuwe boeke - Anzil Kulsen ,Alexa Steyn en Prof. Willie Pienaar vertel van hul nuutste werke.
30 Apr 2023 52 min

Kimberley skitter (weer)

Soos in baie ander gemeenskappe het die burgery van Kimberley lank genoeg gewag dat dinge verander. Ywerige medewerkers maak korte mette van uitdagings soos skoonmaak, plant, herstel en mooi maak.
9 Apr 2023 48 min

Kerkwees in Suid-Afrika

Het die kerk nog n stem in Suid-Afrika. Koos Kombuis reken nie so nie. Dr Andre van Niekerk en ds Willem Steyn gesels oor hierdie belangrike saak
19 Mar 2023 47 min

Herlewing in die VSA - Wat gebeur?

Jannie Pelser gesels met dr. John Bosman wat in die VSA woon ( Texas) en betroubare inligting gee oor die herlewing onder studente in Willmore, Kentucky.
5 Mar 2023 40 min
20 – 40