Die Midde-Oosterse Krisis – Quo Vadis?

Loading player...
Onbeskryflik, ontstellend, onmenslik, kru en ontwrigtend. Dit is moeilik om die regte woorde of metafore te vind wat die huidige verwoesting in die Midde-Ooste werklik vasvang. Hoewel dit een van verskeie konfliksones in die wêreld is, lê hierdie streek ons as gelowiges, histories en teologies, baie na aan die hart. Jannie Pelser en gaste, Prof. Pieter Duvenage, Ds. Johan van der Merwe en Prof. Abel Esterhuyse kom gesels saam om hierdie krisis met absolute nugterheid maar ook met deernis te ontleed.
13 Jun Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skoolsport in die branding

Jannie Pelser en gaste, Maretha Claassen, Gielie Hofmann en Stephan du Preez bespreek vandag die tema: Skoolsport in die branding. Skoolsport is veel meer as net die wen of verloor van ’n wedstryd. Vir duisende jongmense is dit ’n plek waar hulle leer om saam te werk, dissipline te beoefen,…
15 Aug 55 min

God en ons stukkende wêreld

Jannie Pelser gesels vandag met Jan Botha en Andre van Niekerk oor die tema: God en ons stukkende wêreld
1 Aug 38 min

Living Ball & die Evangelie

Jannie Pelser gesels vandag met Franna Cillie en Manie du Toit van Living Ball en hoe hierdie organises die Evangelie bring
25 Jul 39 min