Die boodskap en implikasie van die Paasgebeure

Loading player...
Hierdie naweek staan die wêreld stil by gebeure wat eeue gelede die koers van die mensdom onherroeplik verander het: die kruisdood en opstanding van Jesus Christus. Terwyl gemeentes wêreldwyd die "selfprysgawe van die Lam van God" in herinnering roep, vra ons vandag die praktiese vraag: Wat is die werklike implikasie van Pase op ons verhoudings, ons ingesteldheid en ons menswaardigheid in die wêreld van vandag? Jannie Pelser en gaste, Past. Bernard de Vries, Dr. Guillaume Smit en Prof. Hennie Stander gesels oor hierdie aspekte
4 Apr Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skoolsport in die branding

Jannie Pelser en gaste, Maretha Claassen, Gielie Hofmann en Stephan du Preez bespreek vandag die tema: Skoolsport in die branding. Skoolsport is veel meer as net die wen of verloor van ’n wedstryd. Vir duisende jongmense is dit ’n plek waar hulle leer om saam te werk, dissipline te beoefen,…
15 Aug 55 min

God en ons stukkende wêreld

Jannie Pelser gesels vandag met Jan Botha en Andre van Niekerk oor die tema: God en ons stukkende wêreld
1 Aug 38 min

Living Ball & die Evangelie

Jannie Pelser gesels vandag met Franna Cillie en Manie du Toit van Living Ball en hoe hierdie organises die Evangelie bring
25 Jul 39 min